Marc Connelly

Marc Connelly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marcus Cook Connelly
Geboorte (1890-12-13)13 Desember 1890
Sterfte 21 Desember 1980 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marc Connelly (13 Desember 1890 – 21 Desember 1980) was 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Green Pastures (1936), Captains Courageous (1937), I Married a Witch (1942), en The Spirit of St. Louis (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy